Skip to content

BOSA vra Departement Vervoer om regulasies vir e-taxibedryf af te handel [KLANK]

# Build One South Africa vra die Departement van Vervoer om dringend die langverwagte regulasies vir die e-taxibedryf af te handel en regulasies vir die minibustaxi-bedryf te moderniseer. Dit volg op Woensdagaand se skietvoorval by die Maponya-winkelsentrum in Pimville, Soweto, toe ʼn e-taxibestuurder doodgeskiet en twee voertuie aan die brand gesteek is. ‘n BOSA-lid van die Gautengse wetgewer, Ayanda Allie, sê albei sektore moet volgens duidelike, toepasbare reëls funksioneer wat voorkeur gee aan pendelaars se veiligheid:

ENG AllieOnRegulation