# Build One South Africa doen ’n dringende beroep op die ouditeur-generaal om ’n forensiese oudit van die Departement van Basiese Onderwys se begroting vir 2024/2025 van stapel te stuur. Dit volg op berigte van algemene wanbestuur, onbetaalde diensverskaffers en verwaarloosde infrastruktuur. Hulle voer aan dat die departement nie rekenskap gee van miljarde rand se besteding nie. Roger Solomons van BOSA sê die provinsies wat fondse wanbestuur sluit Gauteng, KwaZulu-Natal, die Oos-Kaap en die Wes-Kaap in:
BOSA vra ouditeur-generaal om eise van wanbestuur by Departement van Basiese Onderwys te ondersoek [KLANK]
ENG SolomonsOnMismanagement