# Build One South Africa verwelkom die Nasionale Vergadering se bekragtiging van die Wetsontwerpe op die Verdeling van Inkomste en van Spesiale Toewysings. Die Wetsontwerp op die Verdeling van Inkomste gee ʼn uiteensetting van die verdeling van staatsfondse tussen nasionale, provinsiale en plaaslike regering. Die Wetsontwerp op Spesiale Toewysings voorsien ʼn bykomende 13,5-miljard-rand vir dringende en onvoorsiene besteding. BOSA se woordvoerder, Nobuntu Hlazo-Webster, sê die land ondervind ʼn bekostigbaarheids-krisis:
BOSA verwelkom bekragtiging van Wetsontwerpe op Verdeling van Inkomste en Spesiale Toewysings [KLANK]
ENG WebsterOnChallenges