Skip to content

BOSA sê regering moet verlaging van lewenskoste eerste stel [KLANK]

# Build One South Africa sê die nasionale begroting moet beoordeel word oor die mate waarvolgens dit landsburgers se lewens makliker maak en lewenskoste verlaag. BOSA se adjunkleier, Nobuntu Hlazo-Webster, het tydens die debat oor die Begrotingswetsontwerp in die Parlement gesê alhoewel die regering se verligting van die brandstofheffing verwelkom word, is breër hervormings nodig om finansiële druk op huishoudings te verlig. Hlazo-Webster waarsku tekortkominge in die staat lei tot verborge koste, van vervoeruitgawes tot vertragings met toegang tot dienste:

ENG NobuntuOnPriority