Skip to content

BOSA sê die regering is nie in staat om werk te skep en die ekonomie te laat groei nie [KLANK]

# Build One SA sê die jongste kwartaallikse Arbeidsmagopname illustreer die regering se onvermoë om nuwe werksgeleenthede te skep en die ekonomie op ‘n dinamiese, gediversifiseerde wyse te laat groei. Die land se werkloosheidsyfer het in die tweede kwartaal van hierdie jaar tot 33,2-persent gestyg, teenoor die 32,9-persent in die eerste kwartaal. BOSA se woordvoerder, Roger Solomons, sê dit is slegs deur streng toesig, datagedrewe beleid en leierskap wat burgers eerste stel, wat inklusiewe ekonomiese groei en werklike werkskepping ontsluit kan word:

ENG SolomonsOnJobCreation