# Build One South Africa het president Cyril Ramaphosa versoek om aandag te gee aan hulle groeihandves. Ramaphosa stuur vandag Fase Twee van Operasie Vulindlela van stapel. Die handves stel praktiese oplossings voor om vyf-persent ekonomiese groei te bereik, met die fokus op energie, vervoer, landbou en etiese bestuur. BOSA se woordvoerder, Roger Solomons, sê die party het opnuut ’n beroep gedoen op die kabinet om dringende hervormingsvoorstelle aan te neem, en vra dapper en meetbare hervorming:
BOSA moedig Ramaphosa aan om sy groeihandves te aanvaar met Vulindlela Fase Twee [KLANK]
ENG-SolomonsOnProposal