# Build One South Africa doen ‘n beroep op die Verkiesingshervormingskonsultasiepaneel om ‘n kiesafdelingsgebaseerde kiesstelsel aan te neem en die president moet direk verklies word in die 2029-verkiesing. By ‘n twee-dae konferensie in Johannesburg, het die party sy voorstel vir ‘n gemengde kiesafdelingsgebaseerde stelsel met oop kandidaatlyste en vasgestelde grense, om direkte aanspreeklikheid tussen kiesers en amptenare te verseker, herhaal. Roger Solomons van BOSA doen ‘n beroep vir formele koalisie-ooreenkomste om stabiliteit en aanspreeklikheid in die regering te bevorder:
BOSA moedig paneel aan om aanspreeklikheid met nuwe kiesstelsel vir 2029 aan te neem [KLANK]
ENG SolomonsOnNewSystem