Skip to content

BOSA-leier vra leierskap in politieke chaos weens begrotingskrisis [KLANK]

# Build One South Africa-leier, Mmusi Maimane, vra sterk leierskap om die begrotingskrisis aan te pak, en dring aan die fokus moet op oplossings rondom die politieke chaos wees. Maimane sê die land se fiskale probleme gaan nie net oor die voorgestelde BTW-verhoging nie, maar spruit uit ‘n regering wat nie daartoe in staat is om belangrike ekonomiese kwessies aan te pak nie. Hy het ‘n stel praktiese voorstelle, insluitend 180-miljard-rand in besparings en hervormings aan ondernemings in staatsbesit voorgelê, wat daarop gemik is om die BTW-verhoging te voorkom:

ENG MaimaneOnBudgetCrisis