Skip to content

BOSA-leier Maimane sê Suid-Afrika het nuwe visie onder nuwe politieke leierskap nodig [KLANK]

# Build One South Africa se leier, Mmusi Maimane, kritiseer boodskappe dat stemme vir nuwer politieke partye vermorste stemme is, en sê die land het ʼn nuwe visie onder ʼn nuwe politieke leierskap nodig. BOSA het sy laaste saamtrek gister in Finetown, Johannesburg, gehou voor sy eerste plaaslikeregeringsverkiesing. Maimane bepleit ʼn nuwe benadering tot plaaslike regering wat voorkeur gee aan dienslewering, bekostigbaarheid, veiligheid en ekonomiese geleentheid. Hy sê etiese politieke leierskap moet die vertrekpunt wees om munisipaliteite reg te ruk:

ENG MaimaneOnCandidates