Skip to content

BOSA eis antwoorde by Valke oor onderwys-infrastruktuurskandaal van R5,2-miljoen in Oos-Kaap [KLANK]

# Build One South Africa is woedend oor die onthulling van 5,2-miljoen-rand se wanbesteding in die Oos-Kaap, wat geoormerk was vir skoolinfrastruktuur. BOSA se woordvoerder, Roger Solomons, sê volgens die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, se antwoord in die Parlement, het die fondse deel gevorm van die Skoolinfrastruktuur-agterstandtoekenning. Hy sê dis misbruik tydens infrastruktuurprojekte wat die provinsiale Departement van Openbare Werke bestuur het:

ENG RogeronHawks