Skip to content

BOSA dring aan op verantwoordbaarheid terwyl Parlement Mkhwanazi se skokkende bewerings bekyk [KLANK]

# Build One South Africa het sy beroep op president Cyril Ramaphosa herhaal om ondersoeke te bespoedig na die skokkende bewerings van die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris , Nhlanhla Mkhwanazi. Dit betrek senior polisielede en die minister van Polisie, Senzo Mchunu, by politieke inmenging. Speaker Thoko Didiza het parlementêre komitees aangesê om die saak dringend te ondersoek. Roger Solomons van BOSA het Mkhwanazi geprys vir sy moed en gevra vir skorsings, ‘n geregtelike ondersoek en daadwerklike optrede om openbare vertroue te herstel:

ENG-SolomonsOnMkhwanazi