Skip to content

BOSA bepleit aanstelling van werksgerigte SA-ambassadeur in Washington ná skokaankondiging oor invoertariewe [KLANK]

# BOSA vra president Cyril Ramaphosa om vinnig ‘n geloofwaardige, gekwalifiseerde en gerespekteerde ambassadeur in Washington aan te stel. Die Amerikaanse president Donald Trump het gister aangekondig daar sal van 1 Augustus af ‘n 30-persent tarief op alle Suid-Afrikaanse uitvoere na die VSA gehef word. BOSA se woordvoerder, Roger Solomons, sê hierdie soort straftariewe sal ‘n verlammende uitwerking op belangrike uitvoere hê, insluitend die voertuig-, landbou-, staal- en mynbousektore:

ENG RogeronAmbassador