# Die Landdroshof in Aliwal-Noord in die Oos-Kaap het die saak uitgestel teen ‘n vrou wat daarvan beskuldig word dat sy haar man se moord in ‘n kamma-plaasaanval beplan het. Die aanklaer het die uitstel versoek weens uitstaande verklarings, foto-albums en selfoonrekords. Volgens die Nasionale Vervolgingsgesag se woordvoerder, Luxolo Tyali, sal die saak teen die 46-jarige Anelle de Bruin op 23 April hervat nadat haar borgtog van twee-duisend-rand verleng is:
Borgtog verleng vir vrou wat aangekla word van kamma-plaasaanval op haar man [KLANK]
ENG-TyaliOnFarm1