Skip to content

Borgtog toegestaan aan PSL-amptenaar Ace Ncobo en sy vrou wat beskuldig word van bedrog [KLANK]

# Die hoofbestuurder van die Premier Sokkerliga en voormalige FIFA-skeidsregter Ace Ncobo en sy vrou, Salomie, is op borgtog vrygelaat nadat hulle in die Landdroshof in Bellville in die Wes-Kaap verskyn het op aanklagte van bedrog en geldwassery. Die egpaar word beskuldig van die misbruik van meer as 15-miljoen-rand wat deur PetroSA geskenk is vir skoolinfrastruktuurprojekte in die Oos-Kaap. Die Nasionale Vervolgingsgesag se streekwoordvoerder, Eric Ntabazalila, sê die fondse is oorgedra na instellings wat aan die egpaar gekoppel is:

ENG NtabazalilaOnBail