# Bontebok Nasionale Park in die Wes-Kaap het weer vir die publiek oopgemaak nadat dit in Mei deur verwoestende vloede beskadig is. Die vloede het chalets, die piekniekterrein en die hooftoegangspad beskadig, met herstelwerk wat na verwagting sowat 12-miljoen-rand sal kos. Herstelwerk aan die oorblywende fasiliteite en roetes is steeds aan die gang. Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, David Maynier, sê die park herstel goed en het besoekers aangemoedig om terug te keer:
Bontebok Nasionale Park in Wes-Kaap heropen ná verwoestende vloedskade [KLANK]
ENG MaynierOnBontebokPark