Skip to content

Boks Suid-Afrika stel Bertram Moses aan as nuwe finansiële hoof [KLANK]

# Boks Suid-Afrika sê die vakante pos van finansiële hoof is nou, na die aanstelling van ervare finansiële praktisyn, Betram Moses, gevul. Boks SA se se woordvoerder, Luthando Zibeko, sê Moses is ‘n gesoute strydros met meer as drie dekades se ondervinding in die finansiële sektor, en spesifiek in die privaat sektor. Hy glo Moses sal Boks Suid-Afrika ondersteun in sy strewe om die sport te laat herleef:

ENG LuthandoonBoxing