# Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, en die adjunkminister van Wetenskap, Tegnologie en Innovering, Nomalungelo Gina, lei vandag die bekendstelling van Suid-Afrika se eerste plaaslik-vervaardigde entstof in meer as 50 jaar. Die geskiedkundige gebeurtenis by die Chris Hani Baragwanath Akademiese Hospitaal in Johannesburg dui die begin aan van fase een kliniese toetse vir Biovac se mondelinge cholera-entstof. Gesondheid se woordvoerder, Foster Mohale, sê die toetse, gekoördineer deur die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad, is daarop gemik om die entstof se doeltreffendheid te bepaal:
Biovac se mondelinge cholera-entstof betree fase 1 kliniese toetse [KLANK]
ENG MohaleOnClinicalTrials