Skip to content

Binnelandse Sake sê die meeste onwettige immigrante het die land wettig binnegekom [KLANK]

# Die Departement van Binnelandse Sake sê die meeste buitelandse burgers wat onwettig in Suid-Afrika woon, het die land wettig binnegekom en nie deur swakbeheerde grense nie. Hoofdirekteur Sihle Mthiyane sê die meerderheid het wettig deur amptelike grensposte aangekom, maar aangebly nadat hul visums of permitte verval het. Hy sê die departement gaan voort om toesigstelsels en handhawingsmaatreëls te versterk om onwettige immigrasie aan te pak en nakoming te verbeter:

ENG- MthiyaneOnMigration