Skip to content

Biblioteekboek vind sy weg terug na 24 jaar [KLANK]

# Die Stad Kaapstad sê hy is verheug oor die boek, French Cinema deur Roy Armes, wat aan die biblioteek terugbesorg is tydens sy boetevrye week. Die boek oor die geskiedenis van die Franse filmbedryf moes oorspronklik in Maart 2001 terugbesorg word. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê die persoon het die boek ontdek toe hy sy gebergde besittings uigesorteer het en het besluit om dit terug te gee:

ENG FrancineonLibraryBook