Skip to content

Bestuursingrypings by Pollsmoor-gevangenis ná sekuriteitsbreuke [KLANK]

# Die Nasionale Kommissaris van Korrektiewe Dienste, Makgothi Thobakgale, het bestuursingrypings by die Pollsmoor Korrektiewe Sentrum in Kaapstad aangekondig ná onlangse sekuriteitsbreuke. Thobakgale sê die ingrypings wil die sentrum stabiliseer, personeel en gevangenes beskerm en openbare vertroue herstel. Stappe sluit in strenger bestuur van gevangenes, verbeterde sekuriteitsprotokolle, verhoogde monitering en geteikende personeelopleiding. Hy beklemtoon vinnige, beslissende optrede is uiters belangrik om te verseker Pollsmoor voldoen aan die nasionale korrektiewe standaarde en toekomstige voorvalle te voorkom:

ENG-ThobakgaleOnPollsmoor