Skip to content

Bestuursforum vir Eerste- en Kuilsrivier-opvangsgebied gestig om besoedeling te bekamp [KLANK]

# Die Stad Kaapstad se Water- en Sanitasie-direktoraat het ʼn bestuursforum vir die Eerste- en Kuilsrivier-opvangsgebied gestig. Die forum sal gemeenskapsgedrewe projekte bevorder om die toestand van besoedelde riviere en die omliggende omgewing te verbeter. Die burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê die opvangsgebied dek 37 wyke en agt sub-rade, en sluit vyf riviere en waterweë in:

ENG ZahidonEstablishment