Skip to content

Besoedeling in riviere in Wieg van die Mensdom bedreig bioverskeidenheid [KLANK]

# Afval wat invloei in die riviere wat deur die Wieg van die Mensdom, noordwes van Johannesburg vloei, bedreig die ekonomie en die omgewing. Behandelde water van die Percy Stewart-watersuiweringsaanleg word in nabygeleë riviere en spruite uitgelaat. Die direkteur van die Vereniging vir die Wieg van die Mensdom-wêreld-erfenisgebied, Trevor Brough, het aan die SABC gesê onbehandelde- of gedeeltelik-behandelde riool vloei ook van die aanleg in die Blougatspruit in:

ENG-BroughOnPollution