Skip to content

Beserings-regspraktyk sê vertragings in noodmediese dienste kan mediese wanpraktyk-eise veroorsaak [KLANK]

# Suid-Afrika staar ‘n groeiende nood- mediese krisis in die gesig, met die land wat worstel met ‘n tekort aan meer as twee-duisend ambulanse. Dit veroorsaak dodelike vertragings in mediese sorg, veral in provinsies soos die Oos-Kaap, Noordwes en KwaZulu-Natal. Die persoonlike beseringsregspraktyk, DSC Prokureurs, waarsku hierdie vertragings en die tekort aan ambulanse het al gelei tot voorkombare sterftes en beserings. Die woordvoerder Kirstie Haslam sê families het moontlik die reg om vergoeding te eis vir mediese nalatigheid:

ENG HaslamOnMalpractice