Skip to content

Beroep op regering om uitdagings vir kleinboere in die Oos-Kaap aan te vat [KLANK]

# Die Landbounavorsingsraad doen ‘n beroep op die regering om dringend kleinboere se infrastruktuuruitdagings in die Oos-Kaap, te takel. Die raad sê swak paaie, ‘n gebrek aan bergingsfasiliteite en beperkte marktoegang verhoed steeds boere om hul bedrywighede in winsgewende besighede te omskep. Mthuthuzeli Magadlela van die raad het aan die SABC gesê baie gewas- en veeboere kort noodsaaklike kennis en geld:

ENG-MthuthuzeliOnFarmers