Skip to content

Beplande arrestasie van Misdaadintelligensie-hoofde afgelas weens nasionale veiligheidskwessies

# Die beplande inhegtenisneming van die hoof van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, en die hoof van Intelligensie-ontleding, generaal-majoor Nozipho Madondo is weens nasionale veiligheidskwessies afgelas. Die twee sou hulself gister by die Brooklyn-polisiestasie in Pretoria oorgee op aanklagte van bedrog, maar die proses is gestaak omdat Khumalo betrokke is by die monitor van teen-immigrante-betogings wat verband hou met die March and March-beweging. Die woordvoerder van die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie, Kaizer Kanyago, verduidelik:

ENG KganyagoONSuspended