# Belangegroepe, waaronder Kopanang Africa Against Xenophobia en die South African Informal Traders Forum, daag Operasie Dudula en verskeie regeringsdepartemente voor die Hooggeregshof in Johannesburg. Hulle vra ‘n interdik om die teistering, intimidasie en geweld teen buitelandse burgers te stop. Die groepe teken ook protes aan teen die regering se versuim om migrante te beskerm. Itumeleng Makou van Kopanang sê die saak sal vandag en môre aangehoor word en word deur verskeie menseregtegroepe gesteun:
Belangegroepe neem Operasie Dudula en die regering hof toe oor xenofobiese aanvalle op migrante [KLANK]
ENG MakouOnCourtCase