# Tax Justice South Africa sê die regering moet deurdruk moet kriminele vervolgings soos die Suid-Afrikaanse Inkomstediens wat die lisensies van drie sigaretvervaardigers opgeskort het. Die minister van Finansies Enoch Godongwana het die stap Woensdag in sy mediumtermyn-begrotingsrede in die Parlement aangekondig. Die stigter van Tax Justice SA, Yusuf Abramjee, sê hulle verwelkom die regering se sterker optrede teen misdadigers wat die land jaarliks van 28-miljard-rand aan aksynsbelasting net op tabak beroof:
BEGROTING: Tax Justice SA verwelkom regering se sterk optrede teen onwettige handel [KLANK]
ENG AbramjeeonTrade