# Minister van Finansies, Enoch Godongwana, het aangekondig dat ‘n bykomende 180-miljard-rand in besteding oor die mediumtermyn gefokus sal word op kritieke sektore, insluitend onderwys. Na die lewering van Begroting 3.0 het Godongwana die toewysings uitgelig as deel van ‘n breër belegging van 1,03-duisend-miljard-rand in openbare infrastruktuur oor drie jaar. Hy het beklemtoon dat dit daarop gemik is om ekonomiese groei te stimuleer en dienslewering te verbeter:
BEGROTING: R180-miljard toegeken aan kritieke sektore soos onderwys om infrastruktuur te verbeter [KLANK]
ENG-GodongwanaOnAllocation