Skip to content

Begroting op die agenda van die ANC se nasionale werkkomitee se vergadering vandag [KLANK]

# Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê die regering van nasionale eenheid en die begroting sal op die agenda wees wanneer die nasionale ampsdraers en die nasionale werkkomitee vandag vergader. Dit terwyl die minister van Finansies, Enoch Godongwana, voorberei om die nasionale begroting vir die derde keer in die Parlement ter tafel te lê op 21 Mei . Mbalula het die media ingelig na ‘n tussenverkiesingsveldtog Sondag in Freedom Park, Soweto, en gesê dat hulle samesprekings oor die begroting sal voortduur totdat dit ter tafel gelê word:

ENG MbalulaOnBudget