# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, het ekonomiese groei sonder besuinigingsmaatreëls belowe, ten spyte van Suid-Afrika se toenemende fiskale uitdagings. Hy het in sy derde begrotingstoespraak gesê die regering sal besteding oor die volgende drie jaar met 5,4-persent verhoog, terwyl hy die verhoging van BTW of die instel van groot nuwe belastings uitstel. Godongwana het die stygende koste van skuld erken, wat nou op 1,3-duisend-miljard-rand oor die mediumtermyn geprojekteer word:
BEGROTING: Minister Godongwana belowe groei sonder besuiniging [KLANK]
ENG GodongwanaOnGrowth