Skip to content

BEGROTING: GOOD sê begroting stop gate toe maar vertraag werklike hervorming [KLANK]

# Die GOOD-party sê 2025 se begroting slaag daarin om ‘n fiskale gaping van 69-miljard-rand te vul, maar vertraag broodnodige hervormings. Die party waarsku dat besnoeiings aan voorpunt-dienste en -infrastruktuur dienslewering kan benadeel. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, het kommer uitgespreek oor vertragings met die opgradering van die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika se spoorweg-sinjaalstelsels en die vervanging van Amerikaanse besnoeiings aan MIV/Vigs-befondsing:

ENG HerronOnRealReform