Skip to content

BEGROTING: BTW bly op 15% terwyl Tesourie openbare insette prioritiseer oor inkomste-uitbreiding [KLANK]

# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sê die BTW-koers sal onveranderd bly op 15-persent, met die Nasionale Tesourie wat openbare raadpleging bo die verhoging van inkomste prioritiseer. Godongwana het in sy begrotingsrede gesê hoewel die verhoging van BTW fiskale hulpbronne kon versterk, is die besluit om dit onveranderd te hou, beïnvloed deur kommer oor die uitwerking daarvan op armes. Hy het beklemtoon dat enige toekomstige aanpassings breë betrokkenheid en versigtige assessering sal vereis:

ENG GodongwanaOnPriorities