# Die Suid-Afrikaanse Bedrogvoorkomingsdiens sê verbruikers kan hul kennis uitbrei oor hoe om ʼn skelmstreek te herken. Die organisasie het Yima bekendgestel in reaksie op die toenemende behoefte om proaktief op te tree om bedrog te voorkom. Elmi Kemp van die diens sê die metode wat gebruik word om teikens te bedrieg, is ʼn gesofistikeerde samesmelting van identiteitsbedrog, sosiale manipulering en kuberbedrog:
Bedrogvoorkomingsdiens waarsku verbruikers om te leer hoe om skelmstreke uit te ken [KLANK]
AFR ElmionScam