# Die hoof van Gauteng se misdaadinligtingsbestuur- en analisesentrum, Marumo Magane, het voor die Madlanga-kommissie getuig die Aeroton-operasie in 2021, waartydens beslag gelê is op 715-kilogram kokaïen, was die eerste dwelmoperasie waaraan hy gewerk het. Magane sê hy het voorheen gefokus op die insameling van intelligensie. Hy het ook onthul hulle het sonder ‘n lasbrief na die perseel gegaan het waar ‘n vragmotor was wat vermoedelik dwelms vir Aeroton in Johannesburg vervoer het:
Beampte vertel Madlanga-kommissie Aeroton was sy eerste dwelmoperasie [KLANK]
ENG-MaganeOnDrugs