Skip to content

Batohi sê moord op Oos-Kaapse aanklaer is aanval op oppergesag van die reg [KLANK]

# Die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging, Shamila Batohi, het die sinnelose moord op ʼn Oos-Kaapse aanklaer veroordeel. Tracy Brown, wat verbonde was aan die New Brighton-landdroshof in Gqeberha, is gister buite haar huis doodgeskiet. Die NVG se woordvoerder, Mthunzi Mhaga, sê Brown se moord is ʼn aanval op die oppergesag van die reg en onverpoosde pogings om misdadigers aan die pen te laat ry:

ENG MthunzionProsecutor