Skip to content

Batohi bevestig planne om weer aansoek te doen vir Gupta-uitlewerings [KLANK]

# Die Nasionale Vervolgingsgesag sê hy het ‘n nuwe aansoek voorberei om die Gupta-broers uit te lewer vanaf die Verenigde Arabiese Emirate. Dit volg te midde van kritiek teen die NVG na die Hooggeregshof in die Vrystaat beslis het dit is onregmatig om Ace Magashule se voormalige persoonlike assistent, Moroadi Cholota, uit te lewer in die asbesdak-bedrogverhoor. Die NVG-hoof Shamila Batohi het aan Newzroom Afrika gesê nuwe pogings word nou aangewend om geregtigheid te laat geskied:

 

ENG BatohiOnExtraditions