Skip to content

Batebeslagleggingseenheid bevries R13-miljoen se mynboutoerusting in Noord-Kaap [KLANK]

# Die Batebeslagleggingseenheid het ‘n bewaringsbevel verkry om beslag te lê op onwettige mynboutoerusting ter waarde van meer as 13-miljoen-rand in Kleinsee en Port Nolloth in die Noord-Kaap. Die Hooggeregshof in Kimberley het die bevel toegestaan ​​vir gereedskap, kragopwekkers, domkraghamers en bore wat gekonfiskeer is op De Beers-eiendomme met beperkte toegang. Mojalefa Senokoatsane van die Nasionale Vervolgingsgesag sê dit word gedoen om verdere onwettige mynboubedrywighede stop te sit:

ENG-SenokoatsaneOnAssets