Skip to content

Ballistiese kenner waarsku 41 000 sake landwyd is nog nie ontleed nie [KLANK]

# Die nasionale ballistiese hoof van die polisie, Mishak Mkhabela, het aan die Madlanga-kommissie gesê ‘n agterstand van meer as 41-duisend ballistiese sake in die land vertraag strafregtelike ondersoeke, met die Wes-Kaap wat die swaarste getref word. Mkhabela sê slegs 42 ontleders is beskikbaar om meer as 29-duisend vuurwapens te hanteer en van die wapens hou verband met veelvuldige misdade. Hy sê speurders werk dikwels in die duister weens uitstaande verslae:

ENG MkhabelaOnBacklog