Skip to content

Ballistiese hoof van Polisie erken opvallende fout in die Swart-moordverslag [KLANK]

# Die ballistiese hoof van die Polisie, Mishak Mkhabela, sê ‘n opvallende fout is gevind in ‘n belangrike verslag oor die moord op ingenieur Armand Swart. In getuienis voor die Madlanga-kommissie, sê Mkhabela dat 15 AK-47 patrone wat aan die verdagtes verbind is, is oorspronklik uit die verslag weggelaat, maar dis later reggemaak. Hy sê die fout was nie opsetlik nie. Mkhabela het ook die skuif van die dossier van Pretoria na KwaZulu-Natal bevraagteken:

ENG MkhabelaOnError