# AZAPO sê dit is onaanvaarbaar dat kinders, ná 31 jaar van demokrasie, steeds wreedaardig aangerand word in instellings wat plekke van hoop moet wees. AZAPO se woordvoerder, Jabu Rakwena, sê dit volg ná skokkende berigte oor die seksuele misbruik van leerders by St John’s College in Mthatha en by JS Skenjana High School in Idutywa, Oos-Kaap. Hy sê AZAPO doen ‘n beroep op gemeenskappe, ouers en progressiewe organisasies om te verenig ter verdediging van kinders:
AZAPO vra gemeenskappe, ouers en progressiewe organisasies om te verenig ter verdediging van kinders [KLANK]
ENG JabuonDendingChildren