# Die Azanian People’s Organisation ruk vandag op na die Uniegebou in Pretoria om die minister van Polisie, Senzo Mchunu, se verwydering te eis. KwaZulu-Natal se polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, beskuldig die minister van politieke inmenging, soos die ontbinding van die KZN-taakspan wat politieke moorde ondersoek. AZAPO sê hulle eis ook dat korrupte amptenare uit die polisiediens verwyder word, en dat fluitjieblasers soos Mkhwanazi beskerm word.
AZAPO op pad na Uniegebou om minister Mchunu se verwydering te eis