Skip to content

Automobiel-Assosiasie aangewys as Voorste Werkgewer 2025 in Suid-Afrika [KLANK]

# Die Automobiel-Assosiasie van Suid-Afrika is deur die Top Employers Institute as die voorste werkgewer vir 2025 aangewys. Die vereniging se woordvoerder, Eleanor Mavimbela, beklemtoon die organisasie se verbintenis tot uitsonderlike menslike hulpbronpraktyke en ‘n beter werkende wêreld. Mavimbela sê die AA sluit aan by meer as twee-duisend-400 wêreldwye organisasies in 125 lande en is goedgekeur deur ‘n streng Human Resource Best Practices-opname. Sy het beklemtoon hierdie erkenning vier mense-eerste strategieë, werkplekwelstand en bestendige toewyding aan werknemersgroei in ‘n vinnig veranderende wêreld:

ENG-MavimbelaOnAward