# Die Gaza Humanitêre Stigting wat deur Amerika en Israel ondersteun word, sê sy verspreidingsentrums is vandag gesluit. Dit volg nadat Israel se weermag Gaza-inwoners gewaarsku het om nie na hulpsentrums te reis nie omdat die paaie daarheen as oorlogsones beskou word. Gister is 27 mense dood wat bymekaargekom het om kos by een van […]
# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, sê sy is bekommerd oor die uitspraak in die Moroadi Cholota-uitleweringsaak. Die Hooggeregshof in Bloemfontein het bevind Cholota se uitlewering uit Amerika in 2024 was onregmatig en ongrondwetlik. Dit volg nadat die gewese Vrystaatse premier, Ace Magashule, se voormalige persoonlike assistent die staat beskuldig het […]
The headlines of the leading newspapers on 04 June 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports the Western Cape High Court has dismissed the EFF’s urgent application for a stay of the fuel levy increase that comes into effect today. This allows Finance minister Enoch Godongwana to raise 3.5-billion-rand. # And the Netwerk24 website: Reports Floyd […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 04 Junie 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die Wes-Kaapse Hooggeregshof het die EFF se dringende aansoek vir die opskorting van die brandstofheffingverhoging wat vandag in werking tree, van die hand gewys. Dit stel die minister van Finansies, Enoch Godongwana in staat om 3,5-miljard-rand in te samel. […]
# Tennis: Die verdedigende kampioen, Carlos Alcaraz, is die derde agtereenvolgende jaar deur na die Franse Ope se halfeindronde. Die 22-jarige Spanjaard het Tommy Paul van Amerika afgeransel. Hy is die jongste speler wat sewe halfeindrondes in mans-enkelspel Grand Slams haal sedert sy landgenoot, Rafael Nadal, dit in 2008 reggekry het. Alcaraz en Lorenzo Musetti […]
BULLETIN XX Month X am/pm Good morning/Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # # #
BULLETIN x date x time Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # # # Stay tuned to ………. Your next bulletin is at ……
Stay tuned for more news………….
BULLETIN X (MONTH) 2 pm Good afternoon, here is your Good News: