# Die 2024-wenner van die FNB-kunsprys, Gresham Tapiwa Nyaude, se solo-uitstalling, Sugar Coats, open môre by die Johannesburg-kunsgalery. Die uitstalling is deel van die prys. Hy ondersoek sy Zimbabwiese identiteit en die ingewikkeldheid van ʼn lewe in Afrika deur kuns. Hy gebruik simbole, ikonografie en speelse verwysings na politieke weerstand om in die menslike toestand […]
# ‘n Nuwe boek plaas vroulike entrepreneurs in die hart van Suid-Afrika se sakeverhaal. Her Story, Her Success vertel van die kragtige reise van vroue wat struikelblokke in geleenthede verander het. Die samesteller is die stigter van WomX Women in Business, Jayshree Naidoo en die versameling laat val die kollig op veerkragtigheid, vernuwing en die […]
# ʼn Kaliforniese paroolraad het parool geweier aan Erik Menendez wat al byna 30 jaar agter tralies is. Hy en sy broer, Lyle, is in 1989 skuldig bevind aan moord op hulle ouers in Beverly Hills. Hulle was op daardie stadium 18 en 21. Die raad sê Erik Menendez is gegewe sy misdaadgeskiedenis as tiener […]
# Sokker: Bafana Bafana se afrigter, Hugo Broos, het ʼn voorlopige groep van 48 spelers aangekondig om Nigerië en Lesotho volgende maand te pak in twee Wêreldbeker-kwalifiseerders. Die middelveldspeler Sipho Mbule is een van 13 spelers van Orlando Pirates in die groep wat ook tien spelers van Mamelodi Sundowns insluit, waaronder Ronwen Williams en Fawaaz […]
The headlines of the leading newspapers on 22 August 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports the Constitutional Court will deliver a final ruling on the Competition Commission’s decade-long battle to prosecute local and international banks accused of manipulating the rand. This follows a three-day hearing that could push the boundaries of competition law in the […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 22 Augustus 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die Konstitusionele Hof sal ‘n finale uitspraak lewer oor die Mededingingskommissie se dekade lange stryd om plaaslike en internasionale banke wat beskuldig word dat hulle die rand gemanipuleer het, te vervolg. Dit volg na ‘n drie dae lange verhoor, […]
# Die Konstitusionele Hof het uitspraak voorbehou in die Mededingingskommissie se saak teen banke wat beskuldig word dat hulle die rand teen die Amerikaanse dollar gemanipuleer het. Die saak spruit uit bewerings dat 28 plaaslike en internasionale banke saamgespan het om die rand tussen 2007 en 2013 te beïnvloed. Die kommissie vra die hoogste hof […]
# Gholf: Die Amerikaner Russell Henley het nege onder baansyfer 61 aangeteken om met twee houe voor te loop na die eerste ronde van die Toer-kampioenskap in Atlanta. Sy landgenoot en wêreld-nommer-een, Scottie Scheffler wat probeer om die eerste speler te word wat sy Toerkampioenskap-titel suksesvol verdedig, is tweede op sewe onder. Een hou agter […]
# Altesaam 27 lande het ‘n gesamentlike verklaring onderteken waarin hulle Israel versoek om sy verbod op onafhanklike buitelandse mediatoegang in Gaza te beëindig. Internasionale joernaliste is deur Israel verbied om die Gazastrook onafhanklik binne te gaan, terwyl ten minste 192 joernaliste en mediawerkers sedert die begin van die oorlog dood is. Lande soos Frankryk, […]