# AfriForum sê hy het sy dossier oor die EFF-leier Julius Malema aan senior beamptes in president Donald Trump se administrasie oorhandig. Die burgerregte-organisasie en Solidariteit het gister die Withuis besoek as deel van ʼn opvolg-skakelingsbesoek in Amerika. Ernst van Zyl van AfriForum sê om Malema se ekstremisme onder die Trump-administrasie se aandag te bring, […]
# Die Treatment Action Campaign en SECTION27 is ernstig gekant teen die plan om UNAIDS te sluit omdat dit ‘n verwoestende uitwerking sal hê op die lewens van miljoene mense wat geraak word deur MIV/VIGS. Die Verenigde Nasies se agentskap wat op die MIV/VIGS pandemie fokus, kan so vroeg as die einde van volgende jaar […]
# ʼn Skietvoorval by ʼn Amerikaanse immigrasie- en doeane-veldkantoor in Dallas het tot een immigrasie-aangehoudene se dood gelei en twee ander is beseer. Beamptes sê ʼn voorlopige ondersoek toon die verdagte het van ʼn naasliggende gebou lukraak losgebrand op die ICE-gebou en ʼn bussie waarin die slagoffers was. Die skieter het homself daarna om die […]
# Netbal: Die Suid-Afrikaanse onder 21-span is deur na die kwarteindronde van die Netbal Jeug-wêreldbeker in Gibraltar. Die Baba-Proteas is steeds onoorwonne by die toernooi ná ʼn gemaklike 85-35-sege oor Fidji in hul laaste Groep D-wedstryd. Suid-Afrika, wat tot dusver slegs vyfde kon kom by die toernooi, takel vandag die Cook-eilande vir ʼn plek in […]
# Eskom sê alle noodsaaklike veiligheidstelsels by die Koeberg-kernaanleg in Kaapstad is ten volle funksioneel, word noukeurig gemonitor en voortdurend verbeter in ooreenstemming met streng kern-veiligheidstandaarde. Dit volg na berigte dat die noodsaaklike moniteringstelsel by die kragstasie foutief is en toetse herhaaldelik uitgestel word. Eskom-woordvoerder Daphne Mokwena sê hulle sal voortgaan om te belê in […]
# President Cyril Ramaphosa sê konflik, ontheming, ekonomiese skokke en die klimaat het vordering in gesondheid en ontwikkeling omgekeer. Hy was medevoorsitter van die Netwerk van Wêreldleiers se geleentheid oor vroue-, kinder- en jeuggesondheid in New York. Ramaphosa sê sedert verlede jaar het belangrike programme vir vroue-, kinder- en jeuggesondheid ineengestort of ervaar ernstige tekorte. […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 25 September 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig Suid-Afrika oefen druk uit op die VSA om die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika te hernu ten spyte van die hoë tariewe. President Cyril Ramaphosa het na sy toespraak by die VN gesê terwyl die land daarna […]
The headlines of the leading newspapers on 25 September 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports South Africa is pressuring the US to renew the African Growth and Opportunity Act despite the high tariffs. President Cyril Ramaphosa said after his speech at the UN that while the country strives to maintain its relationship with the US, […]
# Die Oekraïnse president, Volodymyr Zelensky, waarsku president Vladimir Putin van Rusland sal aanhou om die oorlog in sy land selfs verder te dryf tensy hy gekeer word. Hy het gister die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering in New York toegespreek. Zelensky doen ʼn beroep op wêreldleiers om in te gryp en te keer dat […]