# Tennis: Die wêreld-nommer-een, Carlos Alcaraz, het aan die Sjanghai Meesters onttrek nadat hy sy linker-enkel beseer het. Die 22-jarige Spanjaard het sy enkel in sy eerste wedstryd by die Japannese Ope beseer, maar deurgedruk, die toernooi voltooi en met sy agste ATP Toer-titel van die seisoen weggestap. Corentin Moutet van Frankryk neem Alcaraz se […]
The headlines of the leading newspapers on 01 October 2025: NATIONAL: # Business Day: Is one of many news sources reporting today on the death of the South African ambassador to France, Nathi Mthethwa. The paper writes the former minister jumped from the 22nd floor of a hotel in Paris, according to the French newspaper […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 01 Oktober 2025: NASIONAAL: # Business Day: Is een van talle nuusbronne wat vandag berig oor die dood van die Suid-Afrikaanse ambassadeur in Frankryk, Nathi Mthethwa. Die koerant skryf die voormalige minister het volgens die Franse koerant Le Parisien van die 22ste verdieping van ‘n hotel in […]
# Minstens 26 mense is dood en 147 beseer in ʼn aardbewing van 6,9 in sentraal-Filippyne. Die aardbewing het aan die kus by Cebustad plaasgevind. Die sterk skudding het kragonderbrekings veroorsaak, geboue en huise se mure laat ineenstort en grondstortings laat ontstaan. Die streek was besig om te herstel van ʼn storm wat die sentrale […]
# Die DA verwelkom die positiewe tekens van ʼn omvattende handelsooreenkoms tussen Suid-Afrika en Amerika, en dat die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika dalk vir ʼn jaar verleng word. President Cyril Ramaphosa het verlede maand ʼn onderhandelingspan na Amerika gestuur om ʼn verlaging in die 30-persent tariewe op uitvoere na Amerika te probeer […]
# Krieket: Indië het hul Vroue-wêreldbekerveldtog in Guwahati op ʼn wen-noot begin en Sri Lanka met 59 lopies verslaan. Deepti Sharma en Amanjot Kaur se vennootskap van 103 lopies om die sewende paaltjie waar albei vyftigtalle behaal het, het die gasvroue se telling na 47 boulbeurte op 269 vir agt gebring. Drie boulbeurte het weens […]
# Eskom het die eerste keer in agt jaar ʼn wins van 16-miljard-rand na belasting getoon vir die volle jaar wat in Maart 2025 geëindig het. Die vorige jaar het die instelling ʼn verlies van 55-miljard-rand gehad. Die kragverskaffer skryf sy wins grootliks toe aan die ongewilde 12,74-persent standaard-tariefverhoging, ondersteuning met skuldverligting, en ʼn 14-persent […]
# Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres, verwelkom president Donald Trump se voorstel vir ʼn vredesooreenkoms in Gaza en vra alle partye om hulle tot die instelling daarvan te verbind. Die 20-punt-vredesplan sluit in dat gevegte beëindig word, gyselaars terugkeer en ʼn internasionale Vredesraad aangestel word om te help om Gaza te bestuur. Guterres […]
# Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, sê hy bly optimisties oor die hernuwing van die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika, wat gister amptelik verstryk het. Dis vir Suid-Afrika noodsaaklik dat AGOA verleng word, omdat dit meer as 69-miljard-rand se uitvoere na Amerika verteenwoordig, wat 28-persent van alle handel tussen […]