# Gholf: Die Suid-Afrikaanse uitdagers by die Alfred Dunhill Links-kampioenskap op St Andrews in Skotland het gister ‘n goeie dag gehad. Richard Sterne deel die voortou in die gesogte DP World-toernooi op 12 onder baansyfer saam met die Skot Robert MacIntyre. Sy landgenoot Louis Oosthuizen is net een hou agter, terwyl Herman Loubser vier houe […]
# President Donald Trump sê Hamas is gereed vir “blywende vrede” nadat die Palestynse militante ingestem het om alle oorblywende gyselaars vry te laat. Trump het gereageer op ‘n verklaring deur Hamas gister waarin die groep onderneem het om alle oorblywende gyselaars in Gaza, lewend en dood, terug te besorg. Hamas het gesê hulle wil […]
# Die C40-stede sê bewerings dat die steenkoolgebruik van Suid-Afrika se elektrisiteitsnetwerk die aanvaarding van elektriese voertuie voortydig maak, is misleidend. C40 is ‘n globale netwerk van burgemeesters van die voorste wêreldstede wat saamwerk teen die klimaatkrisis. C40-stede se programbestuurder vir Afrika, Prian Reddy, sê meganismes soos energie-oordragi en die groei van hernubare kapasiteit sal […]
# Die Britse eerste minister, Keir Starmer, sê die land moet ʼn toenemende vlaag anti-Semitisme oorwin. Twee mense is gister by Heaton Park-sinagoge in Manchester dood toe ʼn motor hulle getref en hulle met messe gesteek is. Vier mense is gewond. Die polisie het die aanvaller, wat as die 35-jarige Jihad Al-Shamie geïdentifiseer is, op […]
# Die talentvolle Suid-Afrikaanse aktrise, model en filantroop, Nomzamo Mbatha, is ingesluit op Time Magazine se 2025 TIME100 Next-lys. Die lys gee erkenning aan opkomende leiers en invloedryke mense wat die toekoms vorm. Mbatha het deur haar rol as die VN-hoëkommissaris vir vlugtelinge se Welwillendheid-ambassadeur bekend geraak as kampvegter vir vlugtelingregte. Sy is in die […]
# Die München-lughawe in Duitsland moes Donderdagaand noodgedwonge tydelik sluit weens die waarneming van hommeltuie wat gelei het tot die kansellasie van 17 vlugte. Sowat drie-duisend passasiers is geraak. Saam hiermee is 15 inkomende vlugte na ander lughawens in Duitse stede Stuttgart, Nuremberg en Frankfurt herlei, asook na Wene in aangrensende Oostenryk. Dis die mees […]
# Die metaalwerkersvakbond, Numsa, kritiseer die regering omdat hy nie beter beheer het oor die invoer van buitelandse produkte, veral Asiatiese en Indiese voertuie nie. Hy sê dis ten koste van die plaaslike vervaardigingsarbeidsmag. In 2018 was een-persent invoere in die voertuigmark uit China en Indië, maar in 2025 het dit tot 26-persent geklim. Numsa se […]
# Die Minerale Raad van Suid-Afrika sê in die kort tot medium termyn hang die Suid-Afrikaanse ekonomie se vermoë om werkgeleenthede te skep en te behou van handelsooreenkomste met Amerika af. Op ‘n kwartaallikse basis het mynbou twee-duisend werkgeleenthede in die tweede kwartaal bygevoeg met formele indiensneming sedert 30 Junie vanjaar 468-duisend in vergelyking met […]
The headlines of the leading newspapers on 03 October 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports the ANC has admitted that criminal networks have infiltrated its ranks, helped the failure of government projects and undermined public trust. The ANC’s secretary-general, Fikile Mbalula, says the party has been infiltrated by criminal elements, including organised cartels, who are […]