# Krieket: Die veelsydige speler Ravindra Jadeja het gister met kolf en bal geskitter toe Indië die Windies met ‘n beurt en 140 lopies binne drie dae van die eerste toets geklop het. Indië het ‘n oornagtelling van 448-5 verklaar, ‘n voorsprong van 286, en toe die Wes-Indiese Eilande vir 146 lopies in die tweede […]
# Gholf: Garrick Higgo van Suid-Afrika het gister nader aan sy tweede Amerikaanse PGA-toertitel vir 2025 beweeg met ‘n vyf-onder-baansyfer 67 om ‘n voorsprong van twee houe na drie rondes van die Sanderson Farms-kampioenskap te behaal. Higgo het ses voëltjies en een oor baansyfer aangeteken by die Jackson Country Club in Mississippi om ‘n totaal […]
# Motorsport: George Russell sal die voorste wegspringplek in die Singapoer Grand Prix inneem en het ‘n nuwe ronderekord by die Marina Bay-straatrenbaan opgestel. Die Mercedes-jaer het Max Verstappen van die Red Bull-span net-net met 0,182-sekondes geklop. Titelmededingers Oscar Piastri en Lando Norris het 3de en 5de gekwalifiseer, wat ‘n uitdagende wedren vir die McLaren-paar […]
# Rugby: Die Bulle het Saterdag vir opwindende rugby voor ‘n tuisskare in Pretoria gesorg met ‘n bonuspunt-oorwinning van 39-31 teen die verdedigende kampioen Leinster in Ronde Twee van die Verenigde Rugbykampioenskap. Die gashere het die aanslag van die Iere in die tweede helfte oorleef. Leinster het van ‘n agterstand van 22-10 herstel om die […]
# Die lughawe in München, Duitsland het vlugbedrywighede Saterdagoggend verder vertraag weens hommeltuigwaarnemings. Dit volg na waarnemings vroeër alle verkeer by die lughawe vir etlike ure tot stilstand gebring het. Ongeveer ses-duisend passasiers is geraak deur die jongste voorval, met 23 vlugte wat herlei is en 58 kansellasies en vertragings. München bied tans sy beroemde […]
# Die families van die twee slagoffers van die aanval op die sinagoge in Manchester het hulde aan hulle gebring as helde. Adrian Daulby en Melvin Cravitz is Donderdag in die aanval by die Heaton Park-sinagoge in Crumpsall dood. Daulby is per ongeluk geskiet toe die polisie op die aanvaller Jihad al Shamie losgebrand het. […]
# Japan se regerende party het gister die voormalige minister van Ekonomiese Sekuriteit, Sanae Takaichi, as sy nuwe leier verkies, wat van haar waarskynlik die land se eerste vroue- eerste minister sal maak. Sy is een van die mees konserwatiewe lede van die manlik-gedomineerde Liberale Demokratiese Party. Takaichi vervang eerste minister Shigeru Ishiba met die […]
# Rugby: Die Stormers het die Ospreys gister by die Kaapstad-stadion oortref en uitgestof, vir ‘n perfekte begin tot hul Verenigde Rugbykampioenskap-seisoen. Die welkome 26-10 sege gee die Stormers twee oorwinnings in hul eerste twee wedstryde, met 9 uit ‘n moontlike 10 punte op die punteleer. Die Haaie en die Dragons het met 17-elk gelykop […]
# Motorsport: Die Kampioenskapvoorloper Oscar Piastri het die vinnigste tyd aangeteken in ‘n chaotiese tweede oefensessie vir die Singapoer Grand Prix. Die sessie is gekenmerk deur twee ongelukke, rooi vlae en ‘n buitengewone kuipbaan-insident nadat Charles Leclerc se Ferrari in die McLaren van Lando Norris vasgery het. Piastri was voor Isack Hadjar, met Max Verstappen […]