# President Donald Trump sê Israel en Hamas het ooreengekom oor die eerste fase van die 20-punt-vredesplan vir Gaza wat die spoedige vrylating van alle gyselaars moontlik maak. Die aankondiging volg op dae van onderhandelinge tussen Israel en Hamas in Egipte. Trump sê Israel sal sy weermag uit die Gazastrook na ‘n ooreengekome gebied onttrek. […]
# Sokker: Suid-Afrika is uit die Onder-20 Wêreldbeker in Chile uitgeskakel na ‘n 3-1 nederlaag teen Colombië in die rondte van 16. Joel Canchimbo het die telling vir die Suid-Amerikaners in die sewende minuut geopen, maar Amajita het daarin geslaag om gelyk te maak deur Mfundo Vilakazi se strafskop. Twee doele laat in die tweede […]
# President Cyril Ramaphosa sê deur die Gesamentlike Kommissie vir Samewerking tussen Suid-Afrika en Ierland het die twee nasies hartlike betrekkinge gehandhaaf wat gewortel is in wedersydse respek, gedeelde waardes en ‘n gemeenskaplike verbintenis tot multilateralisme. Suid-Afrika is Ierland se grootste handelsvennoot in Afrika, met invoere wat wissel van vliegtuie tot dataverwerkingsmasjinerie tot farmaseutiese produkte. […]
# Die DA in Gauteng het premier Panyaza Lesufi en sy ANC-bondgenote daarvan beskuldig dat hulle die verslag van die Spesiale Ondersoekeenheid oor die Tembisa-hospitaal vir goedkoop politieke gewin uitbuit. Die SOE-ondersoek het drie gekoördineerde sindikate ontbloot wat verantwoordelik is vir die plundering van meer as twee-miljard-rand wat vir gesondheidsorg bedoel was. Die DA se […]
# Die Parlement se portefeuljekomitee oor Staatsdiens en Administrasie het die voorlopige skorsing van die hoofbeleggingsbeampte van die Openbare Beleggingskorporasie, Kabelo Rikhotso, verwelkom. Sy skorsing volg op bewerings van wangedrag teen hom in ‘n fluitjieblasersverslag. Die komitee het die OBK aangemoedig om te verseker dat die ondersoek met volle onafhanklikheid, noukeurigheid en deursigtigheid uitgevoer word. […]
# Vandag is Wêreldsigdag, wat daarop gemik is om bewustheid te skep oor die belangrikheid van die handhawing van gesonde visie. Die tema vanjaar is #LoveYourEyes. Vandag beklemtoon ook die wêreldwye poging om voorkombare blindheid uit te skakel en die lewensgehalte van individue met sigverlies te verbeter. Wêreldwyd is 2,2-miljard mense naby- of veraf-siggestremd. Ongeveer […]
# President Cyril Ramaphosa het die minister van Verdediging en Militêre Veterane, Angie Motshekga, as waarnemende president aangestel, aangesien beide die president en adjunkpresident, Paul Mashatile, tans in die buiteland is. Ramaphosa het Woensdag ‘n amptelike besoek aan Ierland afgelê en sal vandag die Global Gateway Forum in Brussel, België, bywoon. Mashatile is op ‘n […]