# ‘n Franse hof het die appèl van ‘n voormalige konstruksiewerker wat verlede jaar skuldig bevind is aan die verkragting met verswarende omstandighede van Gisèle Pelicot, verwerp. Haar man, Dominique Pelicot, het haar oor byna ‘n dekade lank bedwelm en dosyne mans aanlyn gewerf om haar te verkrag terwyl sy bewusteloos was. Die 44-jarige Husamettin […]
The headlines of the leading newspapers on 10 October 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports law enforcement agencies launched a comprehensive operation against alleged corruption networks yesterday, targeting suspended deputy national police commissioner Shadrack Sibiya and businessman Hangwani Maumela. Police arrived at Sibiya’s home in Johannesburg and seized some of his personal devices, including a […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 10 Oktober 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig Wetstoepassingsagentskappe het gister ‘n omvattende optrede teen beweerde korrupsienetwerke van stapel gestuur, met die geskorste adjunk-nasionale polisiekommissaris Shadrack Sibiya en sakeman Hangwani Maumela as teiken. Die polisie het op Sibiya se huis in Johannesburg toegeslaan en op van sy […]
# Die Israelse regering het die eerste fase van die 20-punt Gaza-vredesplan goedgekeur wat sal lei tot die vrylating van alle Israeliese gyselaars wat deur Hamas aangehou word. Met dié goedkeuring tree ‘n wapenstilstand onmiddellik in werking. Die ooreenkoms sluit ook die onttrekking van Israelse magte uit die Gazastrook in, en humanitêre hulp wat Gaza […]
# Gemengde gevegskuns: Billy Oosthuizen van Suid-Afrika is as die nuwe EFC tussentydse veergewigkampioen gekroon in die WSB EFC-arena in Johannesburg. Die hoofgeveg tussen Oosthuizen en die Zambiër Ken Sekeletu het in omstredenheid geëindig to Sekeletu in die derde ronde gediskwalifiseer is weens herhaalde onwettige houe. Sekeletu het die veergewigtitel in Maart teen Roedie Roets […]
# Die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging sê onlangse ontwikkelinge in wêreldhandel, wat tariefverhogings insluit, het die dringende behoefte vir Suid-Afrika om sy markte te diversifiseer, beklemtoon. Amerika het in Augustus wederkerige tariewe van 30 persent op Suid-Afrikaanse uitvoere ingestel. Die departement se adjunkminister, Zuko Godlimpi, sê groter handel met Afrika, die benutting van […]
# Die hoof van die Spesiale Ondersoekeenheid, advokaat Andy Mothibi, sê hulle beplan om sowat 900-miljoen-rand te verhaal van die sindikaat wat betrokke was by die verduistering van miljarde uit die Tembisa-hospitaal deur middel van bedrieglike verkrygingskemas. Luukse motors was onder die items wat gister tydens ‘n klopjag uit ‘n herehuis in Sandton gekonfiskeer is […]
# Die ANC-sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê die party sal nie enige bespiegeling oor die dood van die Suid-Afrikaanse ambassadeur in Frankryk, Nathi Mthethwa, duld nie. Die 58-jarige is oorlede nadat hy verlede week van die 22ste verdieping van die Hyatt Hotel in Parys geval het. Mbalula het Donderdag buite Mthethwa se huis in KwaMbonambi, noordelike […]
# Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres, het ‘n beroep op Israel en Hamas gedoen om ten volle by die wapenstilstand- en gyselaarsvrystellingsooreenkoms te hou. Die partye het Woensdag ingestem tot die eerste fase van ‘n wapenstilstandsplan wat deur die VSA bemiddel is en wat die vrylating van alle gyselaars in Gaza, die Israelse […]